Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shea Whigham | |
Geboortenaam | Franklin Shea Whigham Jr. |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shea Whigham (gebore 5 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wristcutters: A Love Story (2006), Take Shelter (2011), American Hustle (2013), en Death Note (2017).